is 'n navorsingsprofessor in die Departement Kommunikasiewetenskap aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy het 'n doktorsgraad in Sosiale Sielkunde aan Unisa verwerf en was voorheen werksaam by die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN). Sy is die outeur/mede-outeur van verskeie boeke, hoofstukke in boeke, artikels in nasionale en internasionale vaktydskrifte, kongreslesings en navorsingsverslae. JC (Koos) Pauw promoveer onder professor PGW du Plessis by die Randse Afrikaanse Universiteit in die Filosofie, met die proefskrif "Die filosofie en die bewerking van kontekste".
Although rules are central to public administration, opinions range widely on how they should be regarded. Especially those who subscribe to New Public Management believe that rules should not be the central concern. The opposite view holds that rules lie at the heart of public administration. This article uses Aristotle's idea of the mean between extremes as a conceptual tool to mitigate the opposition between rule followers and rule denigrators. The middle ground is the virtue of rule-following. The method is conceptual and uses an analysis based on Aristotle's virtue ethics to portray the virtue of rule-following in our time. Five elements stand out in Aristotle's definition of virtue: character, choice, the mean, rationality and the person of practical wisdom. These can be used today to support the virtue of rule-following in public administrators.
Aandag aan die letter van die wet word beredeneer as voorskrif vir 'n meer deugdelike samelewing in die Suid-Afrika van 2015, waar daar klaarblyklik probleme met wetsgehoorsaamheid is. Die letter van die wet is veral belangrik in verbande wat met Tönnies se begrip Gesellschaft beskryf kan word. Die letter van die wet word gedefinieer as dit wat geskryf staan, teenoor dit wat nie geskryf staan nie. Die artikel gee toe dat die letter uitgelê moet word, maar dan verkieslik aan die hand van aanduidings wat ook op skrif is. Die vermoë om jou aan die letter van die wet, maar ook aan voorskrifte in ander vorme, soos padtekens, breipatrone en partiture, te onderwerp is 'n verworwenheid van ons beskawing. Dit moet as 'n waarde in stand gehou word. Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, word nie letterlik genoeg hanteer nie. Die ongeskrewe gees van die Grondwet, waarop daar soveel beroepe gedoen word, bestaan nie as unitêre uitlegvoorskrif nie. Die gees van bepalings word deur magtiges beheer as dit nie op skrif is nie. Skryf en lees is wesentlik deel van die heerskappy van die reg. Wanneer regulasies gemaak word en beleid divergeer, word 'n besondere vermoë van amptenare geverg om besluite ooreenkomstig die magtigende wetgewing te neem. : nie alle wetlike voorskrifte behoort nagekom te word nie. Wanneer onberade voorskrifte bestaan, moet hulle egter nagekom word tot tyd en wyl hulle vervang kan word binne 'n model wat as onderbroke ewewig beskryf word
History is full of 'accidents and conjunctures and curious juxtapositions of events' and it demonstrates to us the 'complexity of human change and the unpredictable character of the ultimate consequences of any given act or decision of men. Butterfield soos aangehaal deur Feyerabend (2010:1) Navorsings-en oorsigartikels / Research and review articles (2) JS (KobuS) WeSSelS (DPhil, Universiteit van Pretoria) is ʼn navorsingsprofessor in Publieke Administrasie aan Unisa. Sy navorsing fokus op betekenisvolle kennis in Publieke Administrasie. Hy is mederedakteur van en bydraer tot verskeie vakkundige boeke, outeur en mede-outeur van meer as 40 portuurbeoordeelde bydraes, asook verskeie ander publikasies en verslae.
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.