Among other categories of literature on the relationship between airports and land use, planning models of airport-led development are becoming bandwagons hailed by the proponents as key to the future of cities. While acknowledging the insights of literature, it is argued that concerted focus is required on analysing the spatial economic evolution of airport-centric developments. The aim of this article is to explore the evolution of the airport-centric developments of Cape Town and OR Tambo international airports in South Africa. Through the use of topographical maps, aerial photography and historical literature, the evolution is traced over six decades, namely the 1950s, 1960s, 1970s, 1980s, 1990s and 2000s. The article discovers that, despite policy and planning efforts, airport-centric developments occur over fairly long time frames. It is also imperative that the planning of airports and surrounds be informed by the integration of, among others, spatial, economic, and transportation planning at different scales.Keywords: Airport-centric development, Cape Town International Airport, evolution, OR Tambo International Airport, South Africa
RUIMTELIKE EKONOMIESE EVOLUSIE VAN DIE LUGHAWE-SENTRIESE ONTWIKKELINGE VAN KAAPSTAD-EN OR TAMBO-LUGHAWENS IN SUID-AFRIKALiteratuur oor die verhouding tussen lughawens en grondgebruik toon dat beplanningsmodelle oor die ontwikkeling van lughawens deur die voorstaanders van hierdie ontwikkelingsmodelle tans beskou word as die sleutel tot die toekoms van stede. Terwyl die literatuur erken word, word daar aangevoer dat daadwerklik gefokus moet word op die ontleding van die ruimtelike ekonomiese ontwikkeling van die lughawe-sentriese ontwikkelings. Die doel van hierdie artikel is om die evolusie van die lughawe-sentriese ontwikkeling van Kaapstad-en die OR Tambo-lughawes in Suid-Afrika te verken. Deur die gebruik van topografiese kaarte, lugfoto's en historiese literatuur, is die evolusie nagespoor vir ses dekades, naamlik die 1950 's, 1960's, 1970's, 1980's, 1990's en 2000's. Die ondersoek toon dat, ten spyte van beleid en beplanningspogings, lughawe-sentriese ontwikkeling oor taamlike lang tydsraamwerke voorkom. Dit is ook noodsaaklik dat die beplanning van lughawens en omgewing in kennis gestel word deur die integrasie van, onder andere, ruimtelike, ekonomiese en vervoer-beplanning op verskillende skale.Sleutelwoorde: Ewolusie, lughawe-sentriese ontwikkeling, Kaapstad internasionale lughawe, OR Tambo internasionale lughawe, Suid-Afrika
PHETOHO YA MORUO WA SEBAKA SE MABAKI LE MAEMAFOFANE A MATJHABATJHABA A CAPE TOWN LE OR TAMBO AFRIKA BORWAKa hara dikarolo tse ding tsa dingolwa tse mabapi le dikamano pakeng tsa boemafofane le tshebediso ya lefatshe; dimodele tsa ditlhophiso tse itshetlehileng hodima ntshetsopele ya boemafofane, di ntse di tuma ka lebaka la batshehetsi ba ka sehloohong bokamosong ba ditoropo. Ha ho ntse ho anamelwa dintlha tsa dingolwa, ho ngangisanwa ka hore tsepamiso e hlophisitsweng ya maikutlo e a hlokahala bakeng sa ho lekola phetoho ntshetsopeleng...