Technological determinism: contours of a concept Inleiding: term inologiese verhelderingSoos die geval is met baie ander filosofiese stromings o f opvattinge, is ook die tegnologiese determinisme stewig gevestig in sowel die werk van em stige filosowe as in die opvattings van Jan Alleman. M ense w at nie sal droom om hulleself filosowe te noem nie (stellig selfs eksepsie sal neem aan so 'n betiteling) is maar alte geneig om 'n baie hoë w aarde te heg aan die rol van die tegnologie in hulle eie lewe en die van die gemeenskap as 'n geheel. In die populêre pers word besonder baie aandag gegee aan nuwe tegnologiese ontwikkelinge en aan die effek wat dit op elkeen se lewenspatroon het. Dit is 'n m odem e gem eenplaas dat die vinnige ontwikkelinge in die inligtings-en kommunikasietegnologie van die afgelope tw ee o f drie dekades besig is om die gem eenskap te transformeer en om
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.
customersupport@researchsolutions.com
10624 S. Eastern Ave., Ste. A-614
Henderson, NV 89052, USA
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
Copyright © 2025 scite LLC. All rights reserved.
Made with 💙 for researchers
Part of the Research Solutions Family.