This paper puts forward a model for selecting suppliers and evaluating the performance of those already working with a company. A simulation was conducted in a food industry. This sector has high significance in the economy of Brazil. The model enables the phases of selecting and evaluating suppliers to be integrated. This is important so that a company can have partnerships with suppliers who are able to meet their needs. Additionally, a group method is used to enable managers who will be affected by this decision to take part in the selection stage. Finally, the classes resulting from the performance evaluation are shown to support the contractor in choosing the most appropriate relationship with its suppliers.
OPSOMMING'n Model vir die seleksie van leweransiers en vir die beoordeling van dié wat alreeds aan die maatskappy verbonde is, word voorgestel. 'n Simulasie van die voedselindustrie in Brasilië is gedoen, omdat hierdie sektor 'n belangrike rol in die Brasiliaanse ekonomie speel. Die model integreer die leweransierseleksie-en beoordeelfases; dit is belangrik sodat 'n maatskappy vennootskappe met leweransiers, wat aan die maatskappy se vereistes voldoen, kan aangaan. Verder word 'n groepmetode gebruik om belanghebbende bestuurders toe te laat om insette tot die besluitneming tydens die leweransierseleksiefase te lewer. Laastens word terugvoer van die leweransierbeoordeelfase gebruik om die maatskappy te steun in die keuse van 'n gepaste verhouding met sy leweransiers.