Abstract:Opsomming: Aan die begin van 2008 was groot dele van Suid-Afrika geraak deur kragonderbrekings wat sporadies en oor 'n groot gebied vir 115 dae aan die orde was nadat die nasionale kragvoorsieningsinstansie, ESKOM, gebuk gegaan het onder wat, volgens die media, aan ongeëwenaarde kragverbruik toegeskryf is.Die respons van verbruikers in alle samelewingsfere het gewissel van woede-uitbarstings tot 'n gelate aanvaarding van die toestand. Beskou vanuit die perspektief van die geskiedenis van mentaliteite, was die … Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.