In today's competitive environment, organisations cannot afford to focus only on effectiveness and efficiencies -they also need to innovate. This is evident from most literature sources on innovation. Innovation topics, such as the innovation process and the drivers, barriers, principles, and success factors for innovation, have received a lot of attention in the literature. What is still lacking, however, is a consolidated view of the core requirements for building an innovation capability within an organisation. This paper lays the foundation for an innovation capability reference architecture by identifying those innovation success factors or requirements described in the literature, and consolidating and structuring it within an easy-to-use enterprise architecture framework.
OPSOMMINGDie meeste literatuurbronne wat handel oor innovasie stem saam dat in vandag se mededingende omgewing ondernemings nie kan bekostig om net op doeltreffendheid en effektiwiteit te fokus niehulle moet ook innoveer. Innovasieonderwerpe soos die innovasieproses, sowel as die drywers, struikelblokke, beginsels en suksesfaktore vir innovasie geniet ook heelwat aandag in die literatuur. Daar ontbreek egter nog steeds 'n gekonsolideerde oorsig van die kern vereistes vir die ontwikkeling van 'n innovasie vermoë in ondernemings. Hierdie artikel lê die grondslag vir 'n innovasievermoë verwysingsargitektuur deur die innovasie suksesfaktore of vereistes soos bespreek in die literatuur te identifiseer, en dan te konsolideer en te struktureer in 'n maklik bruikbare ondernemingsverwysingsargitektuur.