The increasing demand for water and energy in South Africa, and the capacity constraints and restrictions of both resources, have led to a rapid increase in their cost. The manufacturing industry remains South Africa's third-largest consumer of water and secondlargest consumer of national energy. The improvement of water and energy efficiency is becoming an increasingly important theme for both organisational success and national economic sustainability. This paper presents the 'lean based water and energy stream mapping framework' developed for the manufacturing industry, with the specific objective of decreasing its water and energy intensity. As with the traditional value stream mapping tool, the water and energy stream mapping focuses on eliminating water-and energy-specific wastes within a process. Water and energy waste categories that will be used in conjunction with the framework will also be discussed. The key objective of this paper is to detail the process of creating the water and energy stream mapping, and the statistical forecasting methodology used to develop the baseline water and energy demand data. The outcome of the implementation of the framework is the future state water and energy stream mapping, which is effectively a blueprint for increased water and energy efficiency within a studied process.
OPSOMMINGDie toenemende vraag, kapasiteit en hulpbron beperkings het gelei tot die styging van water en energie koste in Suid-Afrika. Die SuidAfrikaanse vervaardigingsbedryf bly die derde grootste verbruiker van water en die tweede grootste verbruiker van energie in terme van nasionale verbruik. Die verbetering van water en energie doeltreffendheid word al hoe meer belangrik vir beide organisasie sukses en nasionale ekonomiese volhoubaarheid. Hierdie artikel verteenwoordig die lenige water-en energiestroom karteringraamwerk wat ontwikkel is vir die vervaardigings bedryf met die spesifieke doel om water en energie intensiteit te verlaag. Soos met die tradisionele waardestroomkarteringinstrument, fokus die water-en energiestroom kartering op die uitskakeling van spesifieke vermorsing van water en energie binne 'n proses. Water en energie vermorsing kategorieë wat gebruik gaan word in samewerking met die raamwerk word ook bespreek. Die hoofdoel van hierdie artikel is om besonderhede oor die proses van die skep van die water-en energiestroom kartering te beskryf, sowel as die statistiese vooruitskatting metodologie wat gebruik is om die basislyn water en energie vraag data vas te stel. Die uitkoms van die implementering van die raamwerk is die toekomstige staat water-en energiestroom kartering, wat effektief 'n bloudruk is vir hoër water en energie doeltreffendheid binne 'n bestudeerde proses.