Die bevordering van loopbaanaanpassing en welstand vanuit ’n moderne bedryfsielkundige perspektief
Lené Ilyna Graupner,
Lize Kriek
Abstract:Opsomming Doeltreffende talentbestuur verseker dat die potensiaal van personeel ontwikkel word sodat werknemers ’n optimale werkservaring kan beleef. ’n Goeie talentbestuurstrategie sluit in dat werknemerwelstand verbeter word deur op loopbaanontwikkeling te fokus. Bedryfsielkundiges is goed in organisasies geposisioneer om werknemers se loopbaanontwikkeling effektief te hanteer. Die loopbaankonstruksiebenadering van Savickas is ’n postmoderne beroepsvoorligtingbenadering ter verbetering van die funksionalite… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.