2023
DOI: 10.56273/1995-5928/2023/j20n3b4
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Dimensies en doelwitte van Rusland se nuwe betrokkenheid in Afrika

Fanie Herman

Abstract: Opsomming Rusland se betrokkenheid op die Afrika-kontinent het in die laaste dekade geweldig toegeneem. Die geskarrel spruit voort uit die land se strewe om ’n teenwoordigheid saam met Amerika, China en Indië op die kontinent te handhaaf. Rusland beskik egter nie oor die vorme van diplomatieke invloed om op gelyke voet met dié moondhede mee te ding nie. Die land se plaaslike politieke stelsel plaas beperkinge op die mag wat in Afrika aangewend word. Dit bring ons by die navorsingsvraag: Watter vorme van diplo… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...

Citation Types

0
0
0

Publication Types

Select...

Relationship

0
0

Authors

Journals

citations
Cited by 0 publications
references
References 6 publications
0
0
0
Order By: Relevance

No citations

Set email alert for when this publication receives citations?