Abstract:Daar is wêreldwyd ʼn toename in die misbruik van alkohol- en/of dwelms. Dit is veral kwesbare vroue wat alkohol of dwelms misbruik, wat gespesialiseerde behandeling benodig. Die doel van die studie was om die uitdagings wat hierdie groep vroue die hoof moet bied, te ondersoek. Die ekologiese perspektief is as teoretiese raamwerk gekies. ʼn Kwalitatiewe studie met ʼn eksplorerende en beskrywende aard is gedoen om dié doel van die studie te bereik. Vyftien deelnemers is gewerf as steekproef vir die studie deur ʼn ni… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.