Twenty-seven popular South African inbred maize lines, four commercial maize cultivars, two sweet corn cultivars and two grain sorghum cultivars were screened by means of a rapid, semi-quantitative method to determine DIMBOA concentration_ Significant differences were found between inbred lines. Sweet corn cultivars exhibited a relatively high concentration of DIM BOA, while grain sorghum contained a very low concentration. Although differences in concentration between plants cultivated from different seed sizes were found, no definite trend could be established.S. Atr. J. Plant Soil 1984, 1: 99-102 'n Eenvoudige en vinnige metode is gebruik om 27 populere Suid-Afrikaanse ingeteelde mielielyne, vier kommersiele kultivars, twee suikermieliekultivars ,l'ln twee graansorghumkultivars te sif vir DIMBOA-konsentrasie. Betekenisvolle verskille het tussen ingeteelde mielielyne voorgekom. In die suikermieliekultivars het 'n relatief hoe konsentrasie DIMBOA voorgekom terwyl 'n baie lae konsentrasie in graansorghum gevind is. Tussen plante wat van verskillende saadgroottes gekweek is, is verskille in DIMBOAkonsentrasie verkry, alhoewel geen definitiewe tendens vir 'n hoer konsentrasie by plante wat van groot sade gekweek is, gevind kon word nie.S.-Atr. Tydskr. Plant Grond 1984, 1: 99-102