Misplaaste weldade en griewe van die “Liquorice Allsorts-gesinnetjie”: ’n Regsletterkundige verkenning van Zelda Bezuidenhout se Die waarde van stil bure
Abstract:Die reg-en-letterkunde-vakterrein, in Suid-Afrika nog in ’n ontwikkelende fase, is ’n interdissiplinêre studieveld wat onder andere gemoeid is met die vertolking van regsaspekte in fiksie. Lesers word in staat gestel om krities te besin oor die rol en funksie van die reg in ’n breër konteks, asook om komplekse maatskaplike en regskwessies soos wetteloosheid, diskriminasie en ongeregtigheid binne ’n bepaalde konteks te evalueer. Die sentrale tema in Zelda Bezuidenhout se 2021-roman Die waarde van stil bure is o… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.