“…Die vierde kontekstuele dimensie vra die volgende: Wie is die lesers van die rubriek en hoe lyk hul situasies of kontekste? Die web-blaaier van Netwerk24 lok daagliks meer as 1,7 miljoen unieke besoekers, waarvan 63% vroue, 71% getroud en 52% 'n maandelikse inkomste van minder as R20 000 verdien (adspace24, 2023) (Attridge, 2021;De Beer, 2016, 2017Dey & Steyaert, 2007;Eagleton, 2009;Gadamer, 1972Gadamer, , 2013Miller, 1987;O'Sullivan, 2006;Pauw, 2015;Peters, 2019;Scarry, 2014). Die sentrale vertrekpunt van hierdie besinning is "etos" as kern van die etiese.…”