Abstract:OPSOMMING Artikel 174 prosedure van die StrafproseswetAlhoewel nuttig, staan artikel 174 prosedure van die Strafproseswet die gevaar om misbruik te word as 'n aanspreeklikheidsvermydingsmeganisme, ten koste van die wyer belang van geregtigheid. Dit kan geargumenteer word dat daar reeds gewysdes is waarin hierdie gevaar verwerklik is: Die hoë-profiel saak S v Dewani, waarin die artikel 174 prosedure suksesvol ingespan om die drie beskuldigdes se ontslag te bewerkstellig, kan dien as voorbeeld. Hierdie artikel s… Show more
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.