Abstract:Die doel van die studie was om 'n kontrolestelsel te ontwikkel wat die gemiddelde oondtemperatuur van twee konvensionele elektriese oonde beheer, en om te bepaal of die kontrolestelsel tussen en binne oonde vergelykbare en herhaalbare resultate lewer betreffende gemiddelde oondtemperatuur en die kleur, vogverlies, hoogte en tekstuur van kleinkoekies en laagkoeke soos bepaal deur objektiewe meetinstrumente. Geen betekenisvolle verskil is gevind tussen en binne behandelings wat die gemiddelde oondtemperatuur en … Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.