In a water culture experiment with wheat, the influence on growth and nutrient uptake of varying the P supply from 0,02 to 5 mmol H 2 P0 4 -dm -3 and the NH4 +:N0 3 -ratio from 0:15 to 12:3, with a Hoagland nutrient solution (No 2) as control, was studied. Poor growth due to low P supply was characterized by a higher roottop growth ratio than plants which received adequate P, indicating that under these conditions root development of wheat takes preference over top growth. Root P was also higher than top growth P with low P supply, indicating that wheat requires a certain level of P in the roots before P can be transported freely to the tops. It was postulated that N0 3 -reduced the detrimental effect on growth of high P supply by causing P to be. precipitated as Ca3(P04)2 in the roots, while with high P and N supply, more Ca 2 + is required for balanced nutrition. Increased NH4 + supply increased the P demand with added P apparently reducing the antagonistic effect of NH4 + on Ca 2 + uptake. This is especially important in highly leached acid soil where the Ca 2 + content tends to be low and fertilization early in the season should be carefully planned.In 'n waterkultuurproef met koring, is die invloed op groei en voedingstofopname van verskillende peile van Pvoorsiening (0,02 tot 5 mmol H 2 P0 4 -dm-~ en verskillende NH4 +:N0 3 -verhoudings (0:15 tot 12:3), met 'n Hoagland-voedingsoplossing (nr 2) as kontrole, ondersoek. Swak groei as gevqlg van lae P-voorsiening ,,','35 gekenmerk deur 'n hoik wortel:bogroei-verhouding as wanneer P-voorsiening voldoende was. Onder hierdie omstandighede geniet wortelontwikkeling van koring dus voorkeur bo bogroei. P-gehalte van wortels was ook hOEk as die van bogrondse materiaal by lae P-voorsiening, wat daarop dui dat koring 'n sekere peil van P in die wortels benodig voordat P geredelik na bogrondse plantdele vervoer kan word. Die vermoede bestaan dat N0 3 -die nadelige effek van te hoe P-voorsiening kan verminder deur die Pas Ca3 (P0 4 )2 in die wortels te laat presipiteer, terwyl met hoe P-en N-voorsiening, meer Ca 2 + vir gebalanseerde voeding nodig is. Toenemende NH4 --voorsiening het die P-behoefte laat toeneem in welke geval toegevoegde P die antagonistiese effek van NH4 + op opname van Ca verminder. Dit is veral belangrik in hooggeloogde suurgrond waar die Ca-inhoud neig om laag te wees Em bemesting in die vroee seisoen dus versigtig beplan moet word.