Ilze Slabbert is verbonde aan die DepartementMaatskaplike Werk van die Universiteit van Stellenbosch. Sy is ʼn lektor in alkohol-en dwelmmisbruik, gevallewerk en gesondheidsorg. Sy tree ook op as studieleier van nagraadse studente. Sy was voorheen as senior maatskaplike werker in diens. Dr Slabbert se belangstelling het gelei tot navorsing in intieme geweld, alkohol-en dwelmmisbruik en ook die welstand van studente. Artikels in hierdie verband het reeds in vaktydskrifte verskyn, en sy het verskeie aanbiedings by vakkonferensies gedoen.Ilze Slabbert is a lecturer in the Department of Social Work at the University of Stellenbosch, where she teaches on substance abuse, case work and health care. She also supervises post-graduate research. She was previously employed as a senior social worker. Dr Slabbert's special interests have culminated in research regarding domestic violence, substance abuse and the well-being of students. Articles on these topics have been published in scholarly journals. She has also presented several papers at professional conferences.
Ilze Slabbert
ABSTRACT