Climate change is an internationally recognised phenomenon generally held accountable for the increasing magnitude of extremes in both climatic events and temperature. With increasing urbanization and the concentration of socio-economic activities in urban areas, the challenge to contend with climate change is particularly pertinent in cities. In response to climate-change impacts, a range of climateadaptation strategies have been developed to make cities increasingly 'climate proof'. A qualitative research approach is employed to review climate change, its impacts and some adaptation strategies, focusing on ecosystem-based adaptation strategies from Belgium and The Netherlands and Water-Sensitive Urban Design approaches developed in Australia. The article engages a case study of Essenvelt, Middelburg, The Netherlands, where unanticipated warmer night-time temperatures are a primary concern, related to natural variability, the urban heat island effect and climate change. The article proposes certain adaptation measures for Essenvelt, based on the adaptation strategies reviewed.Keywords: Adaptation, climate change, ecosystem-based, water-sensitive urban design, WSUD
'N OORWEGING VAN KLIMAATSVERANDERING: EKOSISTEEMGEBASEERDE AANPASSING EN WATERSENSITIEWE STEDELIKE ONTWERPAANBEVELINGS VIR ESSENVELT, MIDDELBURG, NEDERLANDKlimaatsverandering is 'n verskynsel wat internasionale erkenning geniet en algemeen aanspreeklik gehou word vir die toenemende omvang van uiterste klimaats toestande en gebeure. Met verstedeliking wat toeneem en die konsentrasie van sosio-ekonomiese aktiwiteite in stedelike gebiede, word stede veral geraak deur die uitdaging om klimaatsverandering aan te spreek. In reaksie tot die impak van klimaatsverandering is 'n verskeidenheid klimaataanpassingstrategieë ontwikkel om stede meer 'klimaatbestand' te maak. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering word gevolg om klimaatsverandering, impakte en sekere aanpassings tra te gieë te ondersoek met 'n fokus op ekosisteemgebaseerde aanpassingstrategieë uit België en Nederland, en Water-Sensitiewe Stedelike Ontwerp uit Australië. Die artikel betrek 'n gevallestudie van Essenvelt, Middelburg, Nederland, waar onverwagte warmer nagtemperature, in verband met natuurlike veranderlikheid, die stedelike hitte eilandeffek en klimaatsverandering, geïdentifiseer word. Die artikel stel sekere klimaataanpassingstrategieë voor vir Essenvelt, gebaseer op die aanpassingstrategieë wat bespreek is.Sleutelwoorde: Aanpassing, ekosisteemgebaseer, klimaatsverandering, WaterSensitiewe Stedelike Ontwerp, WSUD Tlwaelo bakeng sa phetoho ya boemo ba lehodimo e itshetlehileng hodima tikoloho mabapi le Essenvelt, Middelburg, Netherlands Phetoho ya boemo ba lehodimo ke ketsahalo e tsejwang ke matjhaba, eo ka kakaretso e nkilweng e ikarabella bakeng sa boholo bo eketsehileng ba diketsahalo tse fetelletseng tsa phetoho ya boemo ba lehodimo le ho motjheso o fetelletseng. Ka lebaka la ho eketseha ha ditoropo le tsepamiso ya maikutlo ho diketsahalo moruong wa setjhaba ditoropong, phepets...