The aini of this article is firstly to investigate and question the validity of the traditional categorial status of the possessive in Zulu, and secondly to present a completely new perspective on the conceptualization of possession by considering the various ways in which this concept can be expressed. I n traditional grammatical Jhrdies of Zlrlu, various morphological, syntactic and semantic criteria were used in determining the word classes. The classification of the so-called possessive word category will be discussed critically and it will be shown that such a classification involves major shortconiwigs which question the very basis of the traditional approach.It will be shown in this article thal a new approach from a conceptual point of view reveals that the notion of possession cannot be reduced to a specific word category. I n fact, it can be expressed in numerous ways by different categories (or constructions) the major ones of which are listed in this article as N, NN, ( N ) W and {N)V. Variables of the NN construction are also investigated. Finally it is hypothesized that these categoriesfconstructions do not operate in a vacuum but are interrelated on a type of continuum that ranges fioni Noun on the left to Verb on the right. Die doe1 van hierdie artikel is eerstens om die geldigheid van die tradisionele kategoriale status van diepossessief in Zulu te ondersoek en te bevraagteken, en tweedens om 'ti algehele nuwe perspektief op die konsephialisering van besit aan te bied deur die verskillende naaniere waarop hierdie konsep uitgedruk kan word, in ag te rieem. In die tradisionele graniniatikale studies van Zulu word verskeie morfologiese, sintaktiese en semantiese kriteria gebruik om woordklasse te bepaal. Die klassifikasie van die sogenaamde possessiewe woordkategorie sal krities bespreek word en daar sal aarigedui word dat hierdie S. Afr. Tya5kr. Taalk., Suppl. 30 ISSN 1018-7820 63 Downloaded by [McMaster University] at 10:36 24 March 2015 Bosch and Poulos soort klassifikasie groot tekortkominge het wat die basis van die tradisionele betiadering bevraagteken. I n hierdie artikel sal aangedui word dat 'n nuwe benadering vanuit 'n konseptuele standpunt, aan die lig bring dat die konsep hesit tiie tot 'rz spesifieke woordkategorie gereduseer kan word nie. Dit kan inderdaad op verskillende wyses deur verskillende kategoriee (of konstruksies) uitgedruk word, waarvan die belangrikstes in hierdie artikel gelys word as N, NN, ( N ) W en (N)V. Veranderlikes binne die NN konstruksie word ook ondersoek. Ten slotte word veronderstel dat hierdie kategorieel konstruksies nie in 'n vakuum optree tzie, maar ' n onderlinge verband het op ' n tipe kontinuum wat strek van Nomina op die linkerkant tot Verba op die regterkant.