In the generator maintenance scheduling (GMS) problem, a schedule is sought for the planned maintenance outages of generating units in a power system. The GMS model considered in this paper is formulated as a mixed-integer quadratic program assuming a reliability objective, subject to certain constraints. A generic GMS solution methodology is derived, capable of solving general GMS problem instances that conform to this model structure, and implemented in a computerised decision support system. The decision support system is then used to solve a real-life case study in the South African national power system.
OPSOMMINGIn die generator-instandhoudingskeduleringsprobleem (GISP) word daar gesoek na 'n skedule vir die beplande instandhouding van kragopwekkingseenhede binne 'n kragstelsel. Die GISP-model wat in hierdie artikel beskou word, is 'n gemengde, heeltallige, kwadratiese program, en bevat 'n betroubaarheidsdoel, onderhewig aan sekere beperkings. 'n Generiese GISP-oplossingsmetodiek is ontwikkel om enige GISP van die vorm soos in hierdie model te kan oplos. Die oplossingsmetodiek word in 'n gerekenariseerde besluitsteunstelsel geïmplementeer, waarna 'n realistiese gevallestudie, binne die konteks van die SuidAfrikaanse nasionale kragstelsel, daarmee opgelos word.