The increasing demand for outpatient services has led to overcrowded clinics, long waiting times for patients, and extended staff working hours in outpatient clinics. Simulation tools have been used to ameliorate deficiencies in the appointment system, resource allocation, and patient flow management that are the root causes of these problems. Integrated studies that considered these three factors together produced better results than attempts to resolve individual causes. While simulation has proved to be an effective problem-solving tool for outpatient clinic management, there is still room for improvement. This paper reviews studies over the past 50 years that have applied management simulation to resolve outpatient clinic problems.
OPSOMMINGDie toenemende vraag na buitepasiëntdienste het gelei tot oorlaaide klinieke, lang wagtye vir pasiënte en verlengde werksure vir personeel in buitepasiëntklinieke. Simulasie sagteware is gebruik om tekortkominge in die afspraakstelsel, hulpbron toekenning en pasiëntvloeibestuur (die hoof oorsake van hierdie probleme) te versag. Geïntegreerde studies, wat hierdie drie faktore gesamentlik in ag neem, het beter resultate gelewer as studies wat individuele gevalle probeer aanspreek het. Alhoewel simulasie 'n effektiewe probleemoplostegniek vir buitepasiëntkliniekbestuur is, is daar steeds ruimte vir verbetering. Hierdie artikel hersien navorsing (wat strek oor die laaste 50 jaar) wat bestuursimulasie toegepas het om buitepasiëntkliniek probleme aan te spreek.