The nearshore ichthyoplankton of Algoa Bay was sampled at six stations over a two-year period between 1980 and 1982. Larvae of 26 families of teleosts were identified with Gobiidae constituting 48,0%, Engraulidae 26,7% and Clupeidae 12,1% of all larvae sampled. Caffrogobius spp., Engraulis capensis and Etrumeus teres were the dominant species. Representatives of families such as Sparidae and Mugilidae which numerically dominate juvenile nursery areas in Algoa Bay were not abundant in the nearshore ichthyoplankton. The various taxa occurring in the ichthyoplankton are discussed in terms of distribution of adults and juveniles, breeding biology and available information on early life history. The paucity of larvae of coastal species with pelagic eggs is highlighted and, with reference to the findings of other workers and local oceanographic conditions, a possible spawning strategy is suggested.S. Afr. J. Zool. 1986, 21: 244 -252 Die igtioplankton van Algoabaai is by ses stasies langs die kus vanaf 1980 tot 1982 gemonster. Larwes van 26 families van Teleostei is ge"identifiseer en, van die aantal larwes wat gevang is, het Gobiidae 48,0%, Engraulidae 26,7% en Clupeidae 12,1% van die totaal uitgemaak. Caffrogobius spp., Engraulis capensis en Etrumeus teres was die oorheersende spesies. Verteenwoordigers van families soos Sparidae en Mugilidae, wat numeries die jongviskweekgebiede in Algoabaai oorheers, was nie volop in die igtioplankton nie. Die verskillende spesies van vislarwes wat in die igtioplankton verteenwoordig is, word in terme van die verspreiding van volwassenes en kleintjies, die teelbiologie en die beskikbare inligting oor vroee lewensloop bespreek. Die skaarsheid van larwes van kusspesies met pelagiese eiers het duidelik geword en met verwysing na plaaslike oseanografiese toestande word 'n moontlike kuitskietpatroon voorgestel.