Veinal chlorosis was induced in the lower leaves of young maize plants following treatment with atrazine (2·chloro·4·ethylamino·6· isopropylamino·s·triazine). An ultrastructural investigation in· dicated that mesophyll chloroplasts, consisting of grana, thylakoids and stroma showed severe disintegration. The seem· ingly unaffected bundle sheath chloroplasts with stroma, thylakoids and sometimes a few rudimentary grana which nor· mally only show PS I activity, appeared to transform to mesophyll·type chloroplasts with formation of small granal stacks. The mesophyll chloroplasts became more spherical and various ultrastructural changes became visible. The thylakoid system was destroyed, the granal compartments became swollen and the double·layered membrane broke down, leading to disintegration of the chloroplast. Atrazine had little effect on the bundle sheath chloroplasts except in a few cases where the chloroplast membrane exhibited swellings. At rates of 6 ppm atrazine, or prolonged treatment with 3 ppm atrazine, bundle sheath chloroplasts were' devoid of starch granules. S. Afr. J. Plant Soil 1985, 2: 27 -30 Behandeling van jong mielieplante met atrasien (2·chloro-4·etiel· amino-6·isopropielamino·s·triasien) het die induksie van chlorose op die are van die onderste blare tot gevolg gehad. 'n Ultrastruk· turele ondersoek het aangetoon dat daar 'n disintegrering van die mesofielchloroplaste, wat bestaan uit granums, tilako"iede en stroma, voorgekom het. Die oenskynlik normale vaatbondel· skedechloroplaste wat bestaan uit stroma, tilako"iede en soms rudimentere granums en wat normaalweg slegs fotosisteem·1 ak· tiwiteit vertoon, gaan skynbaar oor na 'n mesofiel·tipe chloro· plast met die vorming van klein granumbondeltjies. Mesofiel· chloroplaste het 'n sferiese vorm aangeneem en verskeie ultra· strukturele veranderings was sigbaar. Die tilako"iedsisteem is ver· nietig, granumkompartemente het opgeswel en die dubbelmem· braan het gebreek wat tot die disintegrering van die chloroplaste gelei het. Oor die algemeen het die vaatbondelskedechloro· plaste normaal vertoon behalwe in enkele gevalle waar die chlo· roplaslT!embraan geswolle was. Styselkorrels was afwesig in bondelskedechloroplaste van mielieplante wat met 6 dpm atra· sien, of oor 'n lang tydperk met 3 dpm atrasien behandel is. S.·A fro Tydskr. Plant Grond 1985, 2: 27 -30