The attitudes of a randomly selected number of South African Indians towards westernization and its effects on their family lives are examined. Two working hypotheses were formulated. First, that older, less educated, economically deprived Indian persons see westernization as a negative influence on Indian family life in South Africa, in contrast to younger, better educated, economically independent, and upwardly mobile persons. Second, that South African Indian Muslims regard westernization as a negative influence in their everyday and family life to a larger extent than Hindu and Christian Indian persons. Age, education, religion, occupation, and annual income were variables brought into relation with the hypotheses. In general, the evidence tended to support the working hypotheses. The tentativeness of the conclusions is stressed due to the preliminary nature of the study.
Afr. J. Social. 1986, 17(1): 17-21Die houdings van 'n ewekansiggeselekteerde aantal SuidAfrikaanse lndiers teenoor verwestersing en die uitwerking daarvan op hul gesinslewe word ondersoek. Twee werkshipoteses is geformuleer. Eerstens, dat ouer, mindergeskoolde, ekonomies onderbevoorregte lndierpersone meer geneig is om verwestersing te beskou as 'n negatiewe invloed op hul gesinslewe, as jonger, hoergeskoolde, en ekonomies onafhanklike lndierpersone. Tweedens, dat SuidAfrikaanse lndier Moslems meer geneig is om verwestersing te beskou as 'n negatiewe invloed op hul alledaagse en gesinslewe as Hindoes en Christene. Ouderdom, opvoedingsvlak, godsdiens, beroep, en jaarlikse inkomste is veranderlikes wat in verband gebring is met die hipoteses. In die algemeen het die getuienis geneig om die werkshipoteses te steun. Daar word beklemtoon dat die gevolgtrekkings tentatief is omdat hierdie 'n voorlopige studie was.