It is reasonable to expect that preparation time is needed to ready a repair facility before a repair can be carried out. A three-unit system with a `preparation time' for the repair facility is studied in this paper. The steady-state availability of such a system is obtained. The asymptotic confidence limits of the steady state availability are obtained numerically.
OPSOMMINGRedelikerwys kan verwag word dat 'n herstelproses voorafgegaan word deur 'n voorbereidingsproses voordat herstel 'n aanvang kan neem. 'n Sisteem wat bestaan uit drie eenhede waar 'n sodanige voorbereidingsproses voor herstelwerk moet plaasvind word ondersoek. Die gestadigde stelselbeskikbaarheid met asimptotiese vertrouegrense word numeries blootgestel.