Charlene du ToiT-BriTs is an associateprofessor of Curriculum Studies, Philosophy and Research Methodology at the NorthWest University. For the past 13 years she has been actively engaged in the training of teachers at the NWU Faculty of Education in their Distance Education Programmes as well as Full Time Education Programmes where she has been actively involved in designing different academic programmes for inservice training of principals, teachers and education students in various subject specialities, Curriculum Studies, Comparative Education and Research Methodology. In her research she is concerned with various elements of Distance Education, SelfDirected Learning within teacher education, as well as promoting selfdirected learning for teachers and school learners. She has published several articles in various journals; and she has supervised several Masters and PhD students in the above subject specialities.Cindy roodT has for the past 7 years been actively engaged in the training of students at Taletso TVET College, where she is actively involved with designing different programmes for students. In her research she focuses on various elements of Curriculum planning within TVET Colleges.
Cindy Roodt Charlene Du ToitBrits
OPSOMMINGIn SuidAfrika word TBOOKolleges deur diverse aspekte beïnvloed. Die toename in studentegetalle as gevolg van sosiale, politieke, demografiese sowel as ekonomiese veran deringe plaas druk op TBOOKolleges om ʼn beter deurvloeisyfer van studente te handhaaf om sodoende ʼn groter potensiële werkskorps aan die landsekonomie te lewer. In die loop van die afgelope twee dekades het ʼn geweldige toename in TBOOstudenteinskrywings voorgekom, en het beroepsonderwys ʼn "landskap van keuse" vir laer sosioekonomiese groepe geword aangesien dit ook aan hulle ʼn geleentheid bied om verder te studeer. Met hierdie toename in die studentetal, kan die volgende vrae met reg gestel word: a) Hoeveel van hierdie studente voltooi hul studies suksesvol? En b) wat kan moontlik aangedui word as onderrigleerfaktore wat tot studentetalslytasie bydra? Om die doel van die studie te bereik, is besluit op ʼn kwali tatiewe gevallestudie. As deel van ʼn gevallestudie is die deelnemers nie in eksperimentele situasies waargeneem nie; semigestruktureerde onderhoude is binne die natuurlike omgewing van die deelnemers gevoer. Die navorsers het ook die ondersoek vanuit 'n interpretivistiese paradigma aangepak. Die gevolgtrekking kan gemaak word dat onderrigleerfaktore wat moontlik aanleiding kan gee tot ʼn afname in die studentetal nie ʼn enkele, geïsoleerde faktor is nie, maar wel ʼn groep samehangende en logies verbandhoudende faktore.