Assignment presented in partial fulfilment of the requirements for the degree of
Master of Arts (Counselling Psychology) at the University of StellenboschSupervisor: Prof A P Greeff
April2005Il STATEMENT I, the undersigned, hereby declare that the work contained in this assignment is my own original work and, that I have not previously in its entirety or in part submitted it at any university for a degree.Stellenbosch University http://scholar.sun.ac.za iii ABSTRACT Using a cross-sectional survey research design the present study aims to explore those resilience factors which enable remarried families to withstand and rebound from the disruptive challenges they face. Furthermore, recovery factors were examined which enabled remarried families to cope more effectively and to emerge hardier from a -____ crisis. Remarried families who were married between one to four years, with at least one family member presently in school, were approached to take part in this study. Hersaamgestelde gesinne wat tussen een tot vier jaar getroud is, met ten minste een gesinslid op skool, is genader om aan die studie deel te neem. 'n Ouer en 'n kind van 38 gesinne het onafhanklik ses vraelyste en 'n oop-end vraag beantwoord. Die volgende veerkragtigheidsfaktore is met behulp van kwalitatiewe en kwantitatiewe metings geïdentifiseer: (1) gesinsverhoudings en ondersteuning (wedersydse respek, samewerking en 'n liefdevolle band), (2) oop gesinskommunikasie wat bevestigend is en wat sorg en ondersteuning oordra, sowel as minder opruiende kommunikasie wat geneig is om stresvolle situasies te vererger, (3) die vermoë om 'n sin van kontrole oor uitkomste in die lewe te hê deur 'n aktiewe orientasie in aanpassing tot en die beheer van stresvolle situasies, (4) aktiwiteite en roetine wat gesinne help om tyd saam te spandeer en die skep van samesyn, (5) 'n sterk huweliksverhouding (bestaande uit duidelike gedefinieerde rolle, gelykheid en ondersteuning van mekaar), (6) ondersteuning van familie en vriende, (7) interne en eksterne hantering van probleme deur die herdefiniëring van stresvolle gebeure, sowel as die verkryging en aanvaarding van sosiale ondersteuning, (8) spiritualiteit en godsdiens in die gesin wat doel en betekenis verskaf wat verder gaan as die krisissituasie.