Asset and maintenance managers are often confronted with difficult decisions related to asset replacement or repair. Various analytical models, such as decision analysis and simulation, can assist a manager in making better decisions. This paper proposes that by combining renewal theory with decision analysis methods, the expected value (EV) of information for non-repairable components can be calculated. Subsequently, it is proposed that this method can be used to determine the expected replacement cost per unit time of predictive maintenance. It is argued that this predicted cost will give the maintenance decision-maker the ability to compare it to the cost of alternative maintenance strategies when choosing between strategies. Although this paper is limited to non-repairable components, the theory and methodology can also be applied to repairable systems.
OPSOMMINGBate-en instandhoudingsbestuurders word dikwels gekonfronteer met moeilike besluite rakende die vervanging of herstel van fisiese bates. Verskeie analitiese modelle, soos besluitsanalise en simulasie, kan die bestuurder help om beter besluite te neem. Hierdie artikel stel voor dat deur hernubare teorieë te kombineer met besluitnemingsmetodes, die verwagte waarde van inligting vir nie-herstelbare komponente bereken kan word. Gevolglik word dit voorgestel dat hierdie metode gebruik kan word om die verwagte koste per tyd eenheid van voorspelbare instandhouding te bereken. Daar word geargumenteer dat hierdie beraamde koste die instandhoudings-besluitnemer die vermoë sal gee om die koste van verskeie instandhoudingstrategieë te vergelyk wanneer daar gekies word tussen strategieë. Hierdie artikel sal beperk word tot nie-herstelbare komponente, maar deur soortgelyke prosesse te volg, kan die teorie uitgebrei word na herstelbare stelsels.