Abstract:Die psigoterapeutiese ruimte word gekenmerk deur onder andere invoelende deelname, oftewel ʼn empatiese gevoeligheid vir die problematiek van die bestaan en betekenis van alles. Die estetiese ingesteldheid word as ʼn eis aan die terapeut gestel ten einde op eksistensiële wyse ontvanklik te wees vir la condition humaine. In hierdie artikel voer ek aan dat bogenoemde psigoterapeutiese kwaliteit, soos ook te vinde in die opvoedkundige sielkunde, moontlik in die lig van ʼn ongebreidelde digitalemediakultuur bedreig w… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.