Abstract:OpsommingDie beplanning van ʼn monofunksionele, beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek in die gedrukte medium plaas welbekende tradisionele beperkinge op die leksikograaf, waarvan die vernaamste dié op ruimte is. Gegee die konteks, teikengebruiker, gebruikersituasie en funksie van die woordeboek moet die leksikograaf deeglik besin oor die toepaslike lemmatiseringsbeleid. In hierdie artikel word verslag gedoen van ʼn empiriese metode wat korpusondersoek kan komplementeer om ʼn optimaal funksionele lemmalys vir d… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.