2018
DOI: 10.17159/2224-7912/2018/v58n2a11
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Die onderwyser as beoefenaar en bemiddelaar van selfgerigte leer

Abstract: Charlene du ToiT-BriTs is 'n medeprofessor in Kurrikulumstudies, Filosofie en Navorsings metodologie by die NoordwesUniversiteit. Vir die afgelope 13 jaar is sy betrokke by die opleiding van onderwysers aan die NWU se Fakulteit Opvoedkunde se Afstandsonderwysprogramme en Voltydse onderwysprogram me, waar sy intensief betrokke was by die ontwerp van verskeie programme vir indiens opleiding van hoofde, onderwysers en voor graadse onderwysstudente in verskeie vakspe sialiteite, Kurrikulum Studies, Vergelykende Op… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
3
1

Citation Types

0
0
0
5

Year Published

2021
2021
2023
2023

Publication Types

Select...
2
1
1

Relationship

0
4

Authors

Journals

citations
Cited by 4 publications
(5 citation statements)
references
References 5 publications
0
0
0
5
Order By: Relevance
“…Die doelwit om die teenkorrupsiefunksie te versterk deur politieke wil en voldoende ondersteuning is dus nog nie bereik nie, en ernstige ingryping is nodig om dit te verander. Die Zondo-kommissie se doelwit was om enige en alle bewerings van staatskaping, korrupsie en bedrog in die openbare sektor na te vors, te ondersoek en aanbevelings te maak (Du Toit 2018). Die Zondo-kommissie se verslag bestaan uit ses verslae wat in vier dele bekendgestel is (Corruption Watch 2022;Pillay 2022).…”
Section: Soe-verslag Oor Covid-19-korrupsieunclassified
See 3 more Smart Citations

“…Zondo is die hoof van hierdie kommissie, en sy rol behels onder meer die aanstelling van die regspan en die sekretaris, asook om die kommissie se reëls van tyd tot tyd te wysig (Republiek van Suid-Afrika 2018). Die span het bestaan uit die uitvoerende komitee en die regspan wat oor die wetstoepassingsmagte en 'n wetlike raamwerk beskik: Die Zondo-kommissie word ingevolge die Kommissiewet saamgestel en handel oor voldoende wetstoepassingsmagte, soos om enige perseel te deursoek en daarop beslag te lê, enige persoon te verplig om te getuig, en te eis dat dokumente aan hom oorhandig word (Du Toit 2018). Vervolgens het die kommissie die magtiging om enige inligting te bekom wat hulle saak mag/kan ondersteun.…”
Section: Soe-verslag Oor Covid-19-korrupsieunclassified
See 2 more Smart Citations
“…is van mening dat selfgerigtheid ontwikkel kan word indien ondersteuning gebied word, gereedskap voorsien word om leer self te bestuur en 'n saamwerkende leeromgewing gebied word. In hierdie leeromgewings moet die nodige ondersteuning gebied word, leerders aangemoedig word om beheer van eie leer oor te neem, leerinisiatiewe gefasiliteer word en die rol van 'n fasiliteerder eerder as 'n instrukteur opgeneem word(Guglielmino 2013;Du Toit 2022). Net soos in die geval van selfregulering, kan selfgerigtheid ook op 'n kontinuum geplaas word, met lae vlakke van selfgerigtheid aan die een punt van die kontinuum en hoë vlakke daarvan aan die ander punt.…”
unclassified