Die soektog na gasbronne in Suid-Afrikaanse gebiedswaters: ’n omgewingsregsperspektief
Carmen Franco,
Willemien du Plessis
Abstract:Opsomming Suid-Afrika onderneem al vir ’n geruime tyd gaseksplorasie en -produksie-aktiwiteite. Aanvanklike wetgewing het nie spesifiek vir omgewingsmaatreëls voorsiening gemaak nie, maar sedert 2008 moet die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne en die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur gesamentlik bestudeer word. In hierdie jaar is die omgewingswetgewing op mynbou van toepassing gemaak. Die sogenaamde geïntegreerde-omgewing-stelsel noodsaak die Minister van Minerale Hulpbronne en Energi… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.