“…'n Aantal artikels oor die oplossing van silikaatverbindings in ABF is reeds gepubliseer (Andreev et al, 2007a, Andreev et al, 2007b, Du Plessis et al, 2016, Nel et al, 2011, Nhlabathi et al, 2012, Retief et al, 2014 Suurroostereksperimente is uitgevoer tussen 100 °C en 300 °C, met roosterperiodes tussen 15 min en 45 min, 'n suuroormaat tussen 0 % en 20 %, loogroerspoed tussen 100 rpm en 400 rpm, die vas-vloeiverhouding tussen 0.05 g mL -1 en 0.13 g mL -1 , en die loogperiode tussen 10 min en 40 min.…”