This article concentrates on the optimal replacement of seedling tea by higher yielding clonal varieties. A hypothetical 500ha tea estate under seedling tea is used for this purpose. Representative yields, revenues, costs and replacement data with respect to the hypothetical 500ha tea estate are discussed first. This is followed by a gross margin analysis. However, as this produces only partial answers which may be misleading, a whole farm approach to the replacement problem is subsequently taken. Dynamic linear programming is used to derive economically optimal replacement strategies over a 30 year planning horizon, given certain yield and price scenarios. Some conclusions are also drawn.
UittrekselEkonomiese aspekte van die optimmn vervanging van saadtee deur boer opbrengs kloonvarieteite Hierdie artikel konsentreer op die optimale vervanging van saadtee deur hoer opbrengs kloonvarieteite.'n Hipotetiese SOOha teelandgoed word vir die doel gebruik. Verteenwoordigende opbrengste, inkomstes, kostes en vervangingsdata vir die hipotetiese SOOha teelandgoed is eerstens bespreek. Dit is gevolg deur 'n bruto marge-analise. Omrede dit egter slegs parsiele antwoorde verskaf wat misleidend mag wees, is 'n geheelplaasbenadering tot die vervangingsprobleem vervolgens geneem. Dinamiese lineere programmering is gebruik om ekonomies optimaIe vervangingstrategiee oor 'n 30 jaar beplanningshorison te bepaal vir sekere opbrengs-en prysscenario's, Sekere gevolgtrekkings is ook gemaak.