Abstract:Die artikel gee ’n uiteensetting van die resultate van navorsing wat gedoen is om te bepaal of die gebruik van chroom-karbied (CK) oorlegde voeringplate as ’n alternatief vir slytvaste (SV) plate aanbeveel kan word ter verlenging van die produksiesiklus van hidrouliese voorlaaiers in platinummyne.
Navorsing toon dat slegs 53% van die RH340 voorlaaiers wat in die myn gebruik word ’n diensperiode van 3 500 uur in produksie haal alvorens meganiese herstelwerk genoodsaak word. ’n Alternatiewe voeringplaat met lan… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.