In South Africa, as the myriad of 'apartheid holy cows' are buried, so the opportunity for reconstruc.tion takes on an unprecedented challenge. The renewal of South Africa's dishevelled education system is central to the country's renaissance. Against this backdrop, this article briefly describes some current positions on systems thinking and educational psychology service delivery in the South African context. Derived mainly from a formative evaluation of a Cape Town-based teacher in-service project which focuses on whole school development, three substantive issues related to school organization development are raised. They are the issue of effecting a paradigm shift from a positivistic to a systemic worldview; the issue of the relationship between power and organization development, and the issue of sustainability of organization development. These issues are discussed with particular reference to the challenges that they present to educational psychologists as school organization development consultants in South Africa's education reconstruction process.Terwyl die talle 'heilige koeie van apartheid' in Suid-Afrika begrawe word, onstaan daar op 'n ongekende skaal geleenthede vir rekonstruksie. Teen die agtergrond beskryf die referaat enkele huidige posisies t.o.v. sisteemdenke en opvoedkundige sielkundige dienslewering in die Suid-Afrikaanse konteks. Drie onafhanklike (substantiewe) kwessies, gekoppel aan skoolorganisasie-ontwikkeling word in die referaat geopper, aan hand van 'n formatiewe evaluasie van 'n Kaap-gebaseerde indiensprojek wat op die ontwikkeling van die hele skool gefokus is. Hulle is die kwessie van 'n paradigmatiese verskuiwing van 'n positivistiese na 'n sistemiese wereldbeskouing; die kwessie van die verhouding tussen mag en organisatoriese ontwikkeling, en die kwessie van die volgehoudheid van organisatoriese ontwikkeling. Die kwessies word bespreek met besondere verwysing na die uitdagings wat hulle bied aan opvoedkundige sielkundiges as konsultante van skoolorganisasie-ontwikkeling in Suid-Afrika se rekonstruksieproses van die onderwys.