Grey leaf spot (Cercospora zeae-maydis Tehon and E.Y. Daniels) has seriously decreased the yields of maize in KwaZulu-Natal, South Africa, and has been identified in neighbouring provinces and countries. Since no commercially grown hybrids have been identified to be resistant to the disease, a study was initiated to assess the susceptibility of hybrids to the pathogen. The objective of the study was to identify high-yielding hybrids that were least susceptible to grey leaf spot, and to identify hybrids best suited to stubble and conventionally ploughed tillage systems. Linear regression of relative yield against relative disease severity identified highyielding maize hybrids, including PAN 6480, that were least susceptible, SNK 2888, was tolerant, whilst PAN 6528 was most susceptible to disease. The susceptibility of hybrids to grey leaf spot was affected similarly by stubble and conventional tillage practices over the seasons of the study. In the 1993/94 season with adequate rainfall and favourable for the disease, there were no differences in the time to onset of disease, and there were no differences in yield between tillage practices. In spite of earlier onset of disease on stubble tillage in the dry season of 1992/93, unfavourable for disease, the yield of the stubble treatments was higher than conventional tillage. The results indicate that the beneficial practice of stubble tillage may be used in areas where grey leaf spot is epidemic in KwaZulu-Natal.Grys blaarvlek (GBV) van mielies het graanopbrengste in die provinsie van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, drasties verminder en is in buurprovinsies en lande ge"ldentifiseer. Aangesien geen kommersieel verboude basters getoon het om siektebestand te wees nie, is 'n studie onderneem om die vatbaarheid van basters vir die patogeen te bepaal. Die doel van die studie was om basters met 'n hoe opbrengs te identifiseer wat die minste vatbaar vir grys blaarvlek is, en om basters te identifiseer wat die meeste geskik is vir stoppel-en konvensionele ploegbewerkingsisteme. lineere regressie van relatiewe opbrengs teen relatiewe siketestrafheid het hoe-opbrengs mieliebasters gelewer, insluitende PAN 6480, wat die minste vatbaar was, SNK 2888, wat bestand was, en PAN 6528 wat mees vatbaar vir die siekte was. Die vatbaarheid van basters vir grys blaarvlek is soortgelyk deur stoppel-en konvensionele bewerkingspraktyke oor die seisoene van die studie be·invloed. Gedurende die 1993/94 seisoen met voldoende reen en wat gunstig vir die siekte was, was daar geen verskil in die tyd van aanvang van die siekte nie, en daar was geen verskille in opbrengs tussen bewerkingspraktyke nie. Ten spyte van die vroeere aanvang van die siekte met stoppelbewerking in die droe seisoen van 1992/93, (ongunstig vir die siekte), was die opbrengs van stoppelbehandelings hOEk as vir konvensionele bewerking. Die resultate toon aan dat die voordelige praktyk van stoppelbewerking in gebiede gebruik kan word waar grys blaarvlek epidemies in KwaZulu-Natal is.