duplication allowed. 'Die Rooi Deur is 'n syskermdruk wat op die voorblad van hierdie publikasie verskyn. Dit beeld 'n belewenis in 'n psigiatriese hospitaal uit en skep hoop en destigmatiseer psigiatriese siektes. Die simboliek van dié kunswerk wat jare lank in my kantoor gehang het, het my geïnspireer. Die sleutel wat die rooi deur uiteindelik sal oopsluit . . . die regte behandeling.