2004
DOI: 10.1080/10288457.2004.10740556
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Indigenous knowledge systems and science and technology education: A dialogue

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
2
1
1
1

Citation Types

1
21
0
4

Year Published

2007
2007
2024
2024

Publication Types

Select...
5
3

Relationship

0
8

Authors

Journals

citations
Cited by 57 publications
(26 citation statements)
references
References 3 publications
1
21
0
4
Order By: Relevance
“…Alhoewel moderne wetenskap en inheemse kennis dikwels 'n gemeenskaplike kennisdomein het, verskil hulle baie in terme van metodologie en epistemologie (Onwu & Mosimege 2004). Dit laat vanselfsprekend die vraag ontstaan of dit hoegenaamd moontlik is om inheemse kennis op 'n geïntegreerde manier deel van die natuurwetenskapkurrikulum te maak.…”
Section: Inleiding Inheemse Kennis In Die Wetenskapklaskamerunclassified
See 1 more Smart Citation
“…Alhoewel moderne wetenskap en inheemse kennis dikwels 'n gemeenskaplike kennisdomein het, verskil hulle baie in terme van metodologie en epistemologie (Onwu & Mosimege 2004). Dit laat vanselfsprekend die vraag ontstaan of dit hoegenaamd moontlik is om inheemse kennis op 'n geïntegreerde manier deel van die natuurwetenskapkurrikulum te maak.…”
Section: Inleiding Inheemse Kennis In Die Wetenskapklaskamerunclassified
“…Daar is breedweg twee kampe van opinies betreffende die rol van inheemse kennis in die natuurwetenskapklaskamer. Sommige navorsers is van mening dat dit 'n fout sou wees om inheemse kennis aan dieselfde verifikasieprosedures te onderwerp as wat die geval is met moderne wetenskap (Onwu & Mosimege 2004), terwyl navorsers soos De Beer en Van Wyk (2012) 'n saak daarvoor uitmaak dat skoolleerders juis blootgestel moet word aan die wetenskaplike prosesse van hipoteseformulering, eksperimentering en die maak van noukeurige waarnemings, soos wat dit toepassing vind in inheemse kennis (veral op die gebied van etnobotanie). In hierdie artikel word die fokus verskuif vanaf redes vir die insluiting van inheemse kennis vanuit die epistemologie en aard van die natuurwetenskappe, en wil ek vanuit die leerpsigologie redes verskaf vir die insluiting van inheemse kennis in die natuurwetenskappe op skool.…”
Section: Inleiding Inheemse Kennis In Die Wetenskapklaskamerunclassified
“…Die kennis word van een generasie na die volgende oorgedra en voortdurend aangepas om veranderende omgewingstoestande te akkommodeer (Odora-Hoppers 2004). Sedert die Nasionale Navorsingsraad 'n fokusarea vir inheemse kennissisteme onderskryf (Nasionale Navorsingsraad [NNR] 2015), is daar die afgelope ongeveer 15 jaar hernude akademiese belangstelling getoon in die bydrae wat inheemse kennissisteme (IKS) kan lewer tot volhoubare wetenskaplike en ekonomiese vooruitgang (OdoraHoppers 2004;Onwu & Mosimege 2004).…”
Section: Inleidingunclassified
“…Within the scientific and science education community there is a general agreement that the processes of science and its useful methods, values and ways of knowing and the ontological characteristics of the resultant scientific knowledge are robust and stable enough to clearly demarcate science from other ways of knowing such as IKS (Lederman, Lederman, & Antink, 2013;Webb, 2011). Without those characteristic features of science which is about the demand for truth and adequate justification (Horsthemke, 2004) other ways of knowing may have no place in the science curriculum as scientific knowledge, but may have a position as an area perhaps for debate (Onwu & Mosimege, 2004;Vhurumuku & Mokeleche, 2009) and/or as complementary knowledge (Onwu & Mosimege, 2004;Taylor & Cameron 2016). The question then arises: What criteria must other ways of knowing meet in order to be considered within the purview of science and its curricula?…”
Section: Framework For Integrationmentioning
confidence: 99%
“…There is no one definition of IK that could be construed as all embracing. In this study IK is broadly viewed as knowledge gained by systematically observing nature and by trial and error experiments as defined by Onwu and Mosimege (2004). IK is manifested in practices and is transmitted orally, and at times through imitation, demonstration, paintings, writing, and other artefacts (Kibirige & Van Rooyen, 2007).…”
Section: Epistemological Differences Between Ik and Sciencementioning
confidence: 99%