Dit blyk dat jeugliteratuur (die teorie daarvan en kritiek daarop) se stryd am erkenning op internasionale vlak na meer as vier dekades beloon word. Dat dit moeilik is am jeugliteratuur te vestig as n akademiese vakterrein, word gedemonstreer deur 'n aantal hakplekke en debatte wat die proses op administratiewe, wetenskaplike, ekonomiese en ander vlakke as hindernisse teewerk Kinder(jeug-) literatuur is lank reeds deel van die debat tussen