2013
DOI: 10.5788/4-1-1084
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

<i>Verklarende Afrikaanse woordeboek</i>8 as spieël van normverplasing

Abstract: Verklarende Afrikaanse WoordeboekB as a Reflector of Norm Replacement. Norm replacement is seen as a process whereby a norm or a set of norms are gradually replaced by another norm or set of nonns. Over a period -even a decade -norm shifts of diverse types occur and are manifested in scientific, social and linguistic behaviour. The standard synchronic dictionaries of a language should reflect norm replacements, especially if these replacements have been lexicalised. VAW8 is reviewed with special regard to its … Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
1

Citation Types

0
0
0
1

Year Published

2016
2016
2016
2016

Publication Types

Select...
2

Relationship

1
1

Authors

Journals

citations
Cited by 2 publications
(1 citation statement)
references
References 19 publications
0
0
0
1
Order By: Relevance
“…Vanwee HAT se standaardiserings-en normeringsfunksie in die Afrikaanssprekende gemeenskap, sou met reg verwag kon word dat hersiene uitgawes moet tred hou met veranderinge, so weI op taalgebied as op sosiopolitieke en kulturele gebied. Die derde hersiene uitgawe kan onder andere beoordeel word op grond van die mate waarin die volgende belangrike tendense verreken is: Diskriminasie, veral met betrekking tot ras, is in die verlede sterk met die wit Afrikaanssprekende verbind, onder andere omdat Afrikaans deur 'n bepaalde regering as instrument van apartheid geinstitusionaliseer is en omdat Afrikaanse woordeboeke op konkrete wyse aan apartheid gestalte gegee het (vergelyk Esterhuyse 1987;Carstens 1994a;1994b;1995). Die stereotiepe beeld van Afrikaans as apartheidsinstrument is versterk as gevolg van die proliferasie van kwetsende terme vir rassegroepe in die taal, en die dikwels onsensitiewe hantering daarvan in woordeboeke.…”
Section: 1unclassified