Abstract:Kritiek teen die Cloete-omdigting van die metriese psalms word beoordeel deur die Totiusomdigting en die Cloete-omdigting met behulp van ’n korpuslinguistiese analise te vergelyk. Die analise geskied vanuit ’n kritiese beskouing van die aannames oor taal en vertaling onderliggend aan die resente debatte oor psalmomdigting. Die aanname van ’n deursigtige verhouding tussen die vaste betekenisse en spesifike woorde, sowel as die moontlikheid dat formele ekwivalensie in die vertaling bewerkstellig kan word, word a… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.