2020
DOI: 10.19108/koers.84.1.2470
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

‘n Pleidooi vir die kriminalisering van stigma teen vrygelate gevangenes in Suid-Afrika

Abstract: Teen die agtergrond van Agrizzi se getuienis van grootskaalse korrupsie in die Departement van Korrektiewe Dienste (die Bosasa-skandaal) en die nuwe Minister se oogmerk om vrygelate gevangenes behulpsaam te wees met werksverskaffing en hervestiging, word die vraag gevra of die verlammende invloed van post-vrylatingstigma geregverdig is. Vanuit ‘n volksvergelykende perspektief is die vertrekpunt dat gevangenisstraf as Suid-Afrika se oorheersende strafparadigma nie ons onhoudbare hoë oortredingsyfers eni… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
1
1
1
1

Citation Types

0
2
0
4

Year Published

2021
2021
2023
2023

Publication Types

Select...
6

Relationship

1
5

Authors

Journals

citations
Cited by 6 publications
(6 citation statements)
references
References 13 publications
0
2
0
4
Order By: Relevance
“…Die gewaarwording van die onderskeid tussen "ons" en "hulle" in terme van die hoofstroomgemeenskap teenoor sy misdaadbodem ["criminal underbelly"] het, al is dit net ten dele, duidelik die geloofwaardigheid van die rehabilitasieparadigma skade aangedoen weens die groeiende besef dat mense nie bloot agter tralies beland omdat hul iets verkeerd gedoen het nie, maar dikwels as gevolg van ander nie-regsoorwegings (Davis, 2005:37-38). Hierdie stelling kan verder verduidelik word aan die hand van die stigmatisering en marginalisering van vrygelate gevangenes wat weens hul uitsluiting van die hoofstroomgemeenskap en -ekonomie, ondanks voornemens van rehabilitasie, na die misdaadonderbuik teruggedwing word ten einde ekonomies te kan oorleef (Alexander, 2012:95-96;Geiger, 2006;Lötter, 2018:247, 259, 261-264, 266, 268;2020a). 7.…”
Section: Bespreking Van Vo Orafgaande LI Teratuurstudieunclassified

“…Secondly, it is illegal in Finland to discriminate against ex-offenders on the basis of their criminal records, unless certain risks associated with their previous offences have a direct bearing on the job in question. It has been suggested that the stigma under which ex-offenders labour in South Africa should be criminalised (Lötter 2020a), since this dynamic holds back their possible resettlement and effects knock-on re-offending tendencies (as Braithwaite, for example, argues in a different context).…”
Section: Justness Respect For Human Dignity Prohibition Of Discrimina...mentioning
confidence: 99%
“…Dit is bepaald 'n ernstige klag teen 'n grondwetlike bestel dat 'n algemene stigma sonder voorbehoud teen alle oortreders toegepas word, ongeag hul geskiedkundige misdaad (en ondanks die feit dat hul reeds hul vonnis "uitgedien" het). Daar is dan ook met goeie rede aangedui dat die stelselmatige stigmatisering van oortreders in Suid-Afrika haatspraak is waarteen daar regtens opgetree kan word (Lötter, 2018:20-21 & 266;Lötter, 2020b). Teen hierdie oorweldigende getuienis betoog Omar (2011:21) dat:…”
Section: Die Voorgestelde Tekortkomings In Die Tradisionele Uitgangspuntunclassified