Abstract:OPSOMMING Hierdie artikel ondersoek die verskillende strategieë wat Afrikaanse sprekers gebruik om aan te dui dat 'n konstruksie onpersoonlik is. Onpersoonlike konstruksies is konstruksies waar die (soms implisiete) subjek geparafraseer kan word as "mense in die algemeen", " 'n onbekende persoon" of "sommige mense". Hierdie onderwerp het al baie aandag in die taalkundeliteratuur gekry, maar die fokus was meestal op 'n beperkte aantal onverpersoonlikingstrategieë, soos die gebruik van persoonlike voornaamwoord… Show more
Set email alert for when this publication receives citations?
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.