This study was done to assist a local auto carrier company with tactical operational planning. The objective of the planning process is to maximise the number of vehicles delivered while being on time and adhering to staff and maintenance schedule constraints.We investigated the feasibility of allowing part of the fleet to roam the closed spatial network, as opposed to the traditional assignment of the complete fleet to fixed routes. We developed decision-making rules for roaming and fixed-to-route auto carriers, and evaluated the quality of these proposed rules, in combination with different fleet compositions, using discrete event simulation and four performance measures.We found that the auto carrier company should adopt a tactical operations policy where at least 50% of the fleet is allowed to roam, while roaming auto carriers pick vehicles to transport according to specific rules.
OPSOMMINGHierdie studie is gedoen om 'n plaaslike motorvervoer-onderneming te help met taktiese bedryfsbeplanning. Die doelwit van die beplanningsproses is om die aantal voertuie wat betyds afgelewer word te maksimeer met inagneming van personeel-en instandhoudingbeperkings. Ons het die moontlikheid dat 'n deel van die vragmotorvloot swerwend in die geslote ruimtelike roete-network moet opereer, ondersoek. Dit is in teenstelling met die tradisionele vaste toedeling van vragmotors aan roetes. Besluitnemingreëls vir swerwende en vaste-roete vragmotors is ontwikkel, en die gehalte van die reëls is met diskrete simulasie en vier prestasiemaatstawwe evalueer.Ons het bevind dat die vervoeronderneming 'n bedryfsbeleid behoort te aanvaar wat toelaat dat ten minste 50% van die vloot swerf, terwyl hierdie swerwende vragmotors voertuie volgens spesifieke reëls by oplaaipunte moet kies.