In the past several decades, there have been diverse and significant research activities on maintenance scheduling (MS) due to the multi-disciplinary dimension of the field. As a consequence of this diversity and multi-disciplinary involvement, the MS literature is at present fragmented, somewhat misleading, and deficient in informative articles that cover the length, breadth, and depth of scientific investigations in the field. This paper reviews the scientific discipline of MS, covering general surveys, models, and significant empirical studies and cases in MS research. The research reflects the multidisciplinary nature of work in the field and suggests areas for future investigation.
OPSOMMINGIn die afgelope aantal dekades was daar uiteenlopende en aansienlike navorsingsbedrywigheid op die gebied van instandhoudingskedulering (IS) weens die multidissiplinêre dimensie van die gebied. As gevolg van hierdie diversiteit en multidissiplinêre betrokkenheid is die ISliteratuur tans gefragmenteer, ietwat misleidend en gebrekkig aan insiggewende artikels wat die lengte, breedte en diepte van wetenskaplike ondersoeke op die gebied dek. Hierdie artikel bied 'n oorsig oor die wetenskaplike vakgebied van IS en dek algemene opnames, modelle en aansienlike empiriese ondersoeke en gevalle in IS-navorsing. Die navorsing weerspieël die multidissiplinêre uitkyk van werk op dié gebied en open gebiede vir toekomstige navorsing.