Search citation statements
Paper Sections
Citation Types
Year Published
Publication Types
Relationship
Authors
Journals
Baie Suid-Afrikaanse adolessente is seksueel aktief, ten spyte van wat hulle geloofsgemeenskap se lering oor seksuele aktiwiteite is. Daar kan nie ’n onderskeid gemaak word tussen die seksuele aktiwiteite van adolessente wat aan ’n geloofsgemeenskap behoort en adolessente wat nie aan ’n geloofsgemeenskap behoort nie. Hierdie studie argumenteer dat die rede vir hierdie tendens die verlies aan invloed is wat die geloofsgemeenskap op die besluitnemingsraamwerk van adolessente het met betrekking tot seksuele aktiwiteite. Deur die gebruik van deelnemerobservasie-navorsing as metodologie het adolessente deelnemers aan hierdie studie die inligtingsbronne wat adolessente oor seksuele aktiwiteite gebruik, geïdentifiseer asook die boodskappe wat hierdie bronne deurgee. Na aanleiding van hierdie data, binne die konteks van reeds bestaande literatuur, word die afleiding gemaak dat die kerk, as ’n geloofsgemeenskap, nie meer ’n invloed het op adolessente se seksuele aktiwiteite en hulle besluite daarrondom nie. Hierdie bevindings word binne die konteks van adolessensie as ontwikkelingsfase asook die ontwikkeling van moraliteit geplaas.The loss of influence of the faith community on Christian adolescents regarding decisions of sexual activities. Many South African adolescents are sexually active, regardless of what their faith communities teach on sexual activity. No distinction can be made between the sexual activities of adolescents who belong to a faith community and adolescents without one. This study argues that this trend prevails because the faith community no longer has an influence on the decision-making framework of adolescents. By using participant observation research as methodology the adolescent participants in this study identified the sources of information about sexual activities that are used by adolescents and also the messages from these sources. Following this argument, within the context of existing literature, the argument is that the church, as community of faith, has no longer an influence on adolescents’ sexual activities and their decisions regarding sex. These findings are placed within the context of adolescence as a developmental phase and the development of morality during this phase.

This article is a contribution to a project that congratulates from the work of George Lotter, a pastor, pastoral counsellor and academic who wrote much on matters relating to pastoral care and counselling. Elderliness and retirement can be understood as a period in the lives of elderly people that allows them to rest after a long life of activity and service. From another point of view, old age is also a time that offers pastoral caregivers an opportunity to care for people who have contributed to their families and society. Pastoral caregivers have an important role to play in the lives of elderly people. This applies particularly to elderly black South Africans, who often find themselves confronted by poverty and other related problems. This article investigates the challenges and problems affecting retired and elderly black South Africans with particular focus on the economic impact of aging and its influence on family relationships in the lives of elderly people. To conclude: it is the duty of pastoral caregivers to search for and establish guidelines for the roles the church can play in improving elderly people’s quality of life.’n Pastorale ondersoek na enkele van die uitdagings ten opsigte van veroudering en aftredein die Suid-Afrikaanse konteks. Hierdie artikel is ’n bydrae tot ’n projek wat voorspruit uit die werk van George Lotter, ’n pastor, pastorale berader en akademikus wat baie geskryf het oor kwessies wat met pastorale sorg en berading verband hou. Bejaardheid en aftrede kan verstaan word as ’n tyd in in ouer persone se lewe waartydens hulle kan rus ná ’n lang aktiewe en diensbare lewe. Bejaardheid kan ook gesien word as ’n tyd wat aan pastorale versorgers die geleentheid gee om na die mense wat bygedra het tot hulle families en die gemeenskap se versorging, om te sien. Pastorale versorgers speel ’n belangrike rol in die lewens van bejaardes. Dit is spesifiek van toepassing op bejaarde swart Suid-Afrikaners wat dikwels gekonfronteer word met armoede en aanverwante probleme. Hierdie artikel ondersoek die uitdagings en probleme waarmee bejaarde swart Suid-Afrikaanse afgetredenes te kampe het. Dit fokus spesifiek op die ekonomiese uitwerking van veroudering en die invloed wat dit op familieverhoudinge in die lewens van bejaardes het. Die slotsom word gemaak dat dit die plig van pastorale versorgers is om riglyne te soek en te bied vir die rol wat die kerk kan speel ter verbetering van die lewensomstandighede van die bejaardes.
This empirical study explored and described the views about the Christian father as mentor within the family. An explorative, descriptive and interpretive qualitative design was followed in this research using purposive sampling. Respondents were selected by knowledge of the problem of father absence, mentoring, community involvement, leadership and prominence in society. Data was collected by means of in-depth interviews, and field notes were taken after each in-depth interview. Data analysis was conducted using open coding as well as an independent co-coder. The results of the empirical research in which respondents were involved, indicated that the Christian father as mentor is crucial and relevant in the current situation of families. Mentoring by the father is fundamental in the lives of children, and should be implemented and emphasised in the family context. As mentor, the father should nurture their souls and shape their character in order to become complete, whole and, by the grace of God, holy before him.
scite is a Brooklyn-based organization that helps researchers better discover and understand research articles through Smart Citations–citations that display the context of the citation and describe whether the article provides supporting or contrasting evidence. scite is used by students and researchers from around the world and is funded in part by the National Science Foundation and the National Institute on Drug Abuse of the National Institutes of Health.
customersupport@researchsolutions.com
10624 S. Eastern Ave., Ste. A-614
Henderson, NV 89052, USA
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
Copyright © 2025 scite LLC. All rights reserved.
Made with 💙 for researchers
Part of the Research Solutions Family.