This paper describes appropriate project selection criteria and gate review-point criteria for government agencies that fund technology innovation projects in South Africa. Data was gathered via a Delphi survey i n w h i c h seven expert respondents participated. The most significant project selection criteria and relevant gate reviewing criteria were established. The proposed basic framework consists of fourteen selection criteria, their associated weights, and forty relevant gate reviewing criteria. Commercial risk and feasibility was considered the most important criterion, followed by the team's skills and competence in second place. The use of these criteria when considering investment in technology innovation projects could improve the likelihood of commercial success.
OPSOMMINGHierdie artikel beskryf, vir staatsinstansies wat projekte vir tegnologiese innovasie in Suid Afrika befonds, toepaslike kriteria vir die seleksie van projekte en vir oorsig by hersieningspunte aan die einde van projek fases. Data is ingewin deur middel van ʼn Delphiopname waaraan sewe deskundige respondente deelgeneem het. Die mees beduidende kriteria vir seleksie en oorsig is bepaal. Die voorgestelde raamwerk bestaan uit veertien seleksie-kriteria, relatiewe gewigte vir elk, en veertig kriteria vir hersiening by oorsigpunte. Kommersiële risiko en doenbaarheid word beskou as die belangrikste kriterium, wat gevolg word deur die span se vaardigheid in die tweede plek. Die gebruik van hierdie kriteria wanneer investering in projekte vir tegnologiese innovasie oorweeg word, kan die waarskynlikheid van kommersiële sukses verhoog.