“…In verskeie gemeenskapsgroepe het misdaad al so 'n vlak bereik dat gemeenskapslede sat is daarvan en die reg in eie hande wil neem (Janse van Vuuren, 2004:11;Kühne, 2003:3;Oosthuizen, 2003:2). Sekere gemeenskappe kan ook, vanweë verskeie redes soos die aggressiewe gedrag van medegemeenskapslede en lae morele waardes, groter blootstelling aan hierdie negatiewe of afbrekende optredes ervaar.…”