Large lesions in the septal forebrain failed to influence the REM sleep of hooded rats under a number of different conditions. This was true whether the electrical activity of the cortex or the activity of the dorsal and ventral hippocampus were used as criteria to assess REM sleep. The amount of REM sleep of animals with and without lesions was the same under baseline and REM deprivations conditions, and also similar under conditions of different types of environmental noise. The most surprising finding was the persistence of hippocampal theta activity after septal co-agulation. As has been reported previously, REM deprivation causes an appreciable compensatory effect. The values of REM sleep obtained under baseline and deprivation conditions were comparable to that previously obtained in our laboratory.S. Afr. J. Psychol. 1980, 10: 55-59 Ondanks verskillende toetsomstandighede het omvattende letsels in die septale areas van die breine van laboratoriumrotte geen invloed op hulle paradoksale slaap gehad nie, ongeag of die elektriese aktiwiteit van die korteks of die aktiwiteit van die dorsale en ventrale hippokampus as maatstaf gebruik is. Die paradoksale slaap van diere met of sonder letsels was dieselfde onder kontrole-en deprivasietoestande en in verskillende toestande van omgewingsgeraas. Die verrassendste bevinding van die studie was die voortdurende aanwesigheid van hippokampale thetaaktiwiteit nadat die septale area vernietig is. 800s voorheen bevind, het ontbering van paradoksale slaap 'n duidelike kompensasie tot gevolg gehad. Die hoeveelheid paradoksale slaap wat onder basiese-en deprivasietoestande geregistreer is, is vergelykbaar met die wat voorheen in ons laboratorium bevind is.